Tuis Blad Konferensie Fasiliteite Foto Gallery Kontak Ons English

Welkom by Mont Paradiso Gastehuis

Mont Paradiso is 'n 4 ster gegradueerde gastehuis wat gelee is in die Magalies Natuur Reservaat.  Dit skep die ideale ontspanne en rustige atmosfeer vir die besigheids persoon na 'n lang en vermoeiende dag se aktiviteite.  Dit is die beste plek om te rus en 'n nagedagtenis te skep, wat 'n leeftyd sal hou.

Die mooiste uitsig oor die stad sal u verwelkom.  Met slegs die natuurskoon om jou en die stad aan jou voete, kan jy ontspan in ons weelderige en gemaklike kamers.

Die mees ongelooflikste sonsondergange om vasgevang te word op kamera en te geniet lank nadat u Mont Paradiso verlaat het.


Aktiwiteite

  • 345 Trappies na bo-op die berg
  • Staptoere in die berg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • VoŽl besigtiging


Kamers

  • En-suite badkamers
  • Sateliet TV
  • Lugverkoeling
  • Draadlose konneksie
  • Gemaklike Amenities
  • Kamer diens
  • Koffie en tee in die kamers
  • Wasgoed diens teen 'n ekstra fooi


Luukse Kamer

Die kamer is vir daardie spesiale wegbreek geleenthede soos 'n wittebrood of 'n herdenking.

Dit is spesiaal uitgelÍ vir 'n gerieflike verblyf.  Daar is 'n en-suite badkamer met 'n spa-bad, klein kombuis, sitkamer en 'n slaapkamer.  Koffie en tee fasiliteite, lugverkoeling, dstv, haardroŽr.  Op versoek kan ons ook blomme, sjokolade en sjampanje uitsit, en 'n skuimbad voorberei, teen 'n ekstra tarief.


Eet saal

Ons smaakvol gemeubileerde eetsaal kan tot 30 mense akkommodeer.  Hier kan gaste 'n ete, wat met liefde voorberei is, kom geniet. Ervaar die romantiese atmosfeer met die stad se liggies aan jou voete.


Ekstra Dienste

  • Vervoer dienste
  • Wasgoed dienste
  • Event beplanning


Kansellasiebeleid

3 maande voor besprekingsdatum: 90% van deposito terugbetaalbaar;
1 maand voor besprekingsdatum: 60% van deposito terugbetaalbaar;
2 weke voor besprekingsdatum: 30% van deposito terugbetaalbaar;
1 week voor besprekingsdatum: 0% van deposito terugbetaalbaar.


U kuier by ons sal u altyd by bly, vir ons huislike, rustige en gasvrye omgewing.

Hier word gaste ons vriende!!

 

Staying at Mont Paradiso will be an unforgettable experience and a feeling of being at home.

Here guests become friends!!!