Tuis Blad Konferensie Fasiliteite Foto Gallery Kontak Ons English

Hierdie is die mees algemeenste toeriste aantrekkings in Suid Afrika, Pretoria.
Gaan en maak jou self bewus van die ryk kultuur van Suid Afrika.
Laat ons asb weet wat jy dink deur n hersiening te gee van al jou ondervindings.

  • Unie Geboue
    Dit is die administratiewe hoofkwatiere van die regering. 8.9 km, 14 min

  • Pretoria Dieretuin
    Dit is n baie besonderse versameling van Suid Afrikaanse en ander eksotiese dierlewens. 10.1 km, 16 min

  • Voortrekker Monument
    Hierdie is n unieke Monument wat die baanbrekergeskiedenis van Suid Afrika herdenk in die pragtige omgewing waar dit gelee is. 18.2 km, 30 min

  • Kerkplein
    Hierdie is die beste uitsig van historiese geboue, standbeelde en die daaglikse lewe van die plaaslike inwoners van Pretoria. 15 km, 18 min

  • Loftus Versveld
    Die tuisgronde van die Blou Buls rugby span en n goeie plek om die gees van rugby saam met die Suid Afrikaners te deel. 9,4 km, 18 min

  • Pilanesberg Natuur Reservaat
    Wild lewe. Hier is die plek om Suid Afrika se mooiste wildediere te aanskou en te bewonder. 170 km, 2 hours 30 min

  • Menlyn Park Inkopie Sentrum
    Hierdie is die plek waar jy enige iets sal kry wat jou hart begeer. Dit is n wereld van inkopies, goeie restaurante en n besonderse verskeidenheid kulture. 12.1 km, 16 min

  • Rovos Rail
    Dit gee jou n goeie idee van hoe trein ritte in Suid Afrika gebruik word om ons natuurskoon te bekyk. 9.6 k, 17 min

  • Pretoria Nationale Botaniese Tuine
    Dit is n groot tuinbehangsel van verskillende habitatte, almal pronk met hul eie asemrowende blomme. 9.7 km, 16 min

  • Cheetah Navorsing and Teel Sentrum - De Wildt
    Doen n goeie werk in die red van wild wat in gevaar is vir uitsterwing. Omgee vir ons wild lewe. 63.7 km, 53 min

  • Sammy Marks Huis
    Dis n informatiewe uitstappie terug in tyd, n ware uitstalling van die lewe van Sammy Marks 20.2 km, 25 min

  • Groenkloof Natuur Reservaat
    Nog n beeldskonetoneel van die natuur wat ons mense van Pretoria omring. Pragtige natuur, net so om die draai. 15.8 km, 27 min

  • President Paul Kruger Huis
    Hierdie is n ontploffing van die verlede. As jy geintreseerd is in die geskiedenis van Pretoria en sy mense, is hierdie huis n moet kuier. 11.0 km, 19 min

  • Melrose Huis
    Die elegansie sal jou asem wegslaan, met die Victoriaanse boustyl van die huis. As jy geintriseerd is in geboue en argitektuur, dan is hierdie huis net vir jou en ander geskiedenis liefhebbers. 11.2 km, 21 min

  • Centurion Teater
    Teater is net die plek om te ontspan en die verbeelding in werklikheid te ervaar. 24.4 km, 26 min

  • Transvaal Museum
    Ou nasionale geskiedenis museum wat die geskiedenis van Suid Afrika op n baie besonderse manier ten toonstel. 11.0 km, 19 min

  • Vryheidspark
    Staan as n monument van demokrasie wat se fondasie gebou is op die waardes van menslike waardigheid, regte en vryheid. 13.9 km, 24 min

  • Cullinan Cultural Lesedi Village
    Avonture wat die verborge kulture en tradisies van die mense van Afrika uitbeeld. Ons kulture is die lig van ons nasie. 46.1 km, 48 min

  • Staatsteater
    Dit bied n verskeidenheid opvoerings, konferensies, feeste, produk tentoonstelling, mode tentoonstelling, film feeste en nog baie meer. 10 km, 17 min

Reviews

vamengade / 2013-06-20 07:30:20

Team principle upon bottom part managing: While visiting doubt, go. http://www.coachoffjp.com/,Actually it is superb exercise to constantly glide unless you are now being waved about the next basic. http://www.toryburchya.com/,Definitely slip any time credit rating at home. ケイトスペード バッグ 新作,How many periods maybe you have seen a athlete find tagged available a single action prior to reaching the up coming bottom part due to the fact they did not go. This is certainly natural spam. コーチ 財布 アウトレット,For a close have fun with the jogger will often end up being known as protected when this individual slideshow and also out and about in the event he would not. Keep in mind that each activity alterations inning simply by inning. http://www.katespadelover.com/,You need to also be prepared to alter, but be sure and allow your team throughout in just about all alterations. Typically the coach is simply not the almighty. トリーバーチ 財布,This individual tends to make faults. http://www.casiouottiojp.com/,But you may be asking yourself what is a blunder? コグ 時計,A great discipline can certainly make judgements which will the particular staff as a whole. http://www.katespadelover.com/,Not every people can usually be treated as thus.カシオ 腕時計 人気, Recreational softball is actually a staff activity. ニクソン 時計,Charité needs to be manufactured. To be certain, you will discover simply a comparative number of highprofile,コーチ アウトレット, significant school golf plans inadequate for any young golfing enthusiast. ケイトスペード アウトレット,There are plenty of some other NCAA Scale We, II along with III courses, and NAIA. http://www.coachoffjp.com/,Those usually offer a excellent education, at times considerably better, educational and usually. http://www.coachhotitem.com/,Eventually, the is playing in a school that gives a good education and improves golfing ability. テンデンス 腕時計,Recall, you cannot find any specialized "draft" within golfing which is a school golf player should "get seen.ケイトスペード バッグ, inches So a premier the sport of golf school is simply not as important as throughout various other activities. casio 時計,In case a school player aspires one stage further, コーチ バッグ 新作,it simply amounts to finding the baseball inside the pit inside less cerebral vascular accidents as opposed to next particular person. ケイトスペード アウトレット,Very first, stick to the steps for you to learning to be a college studentgolfer.コーチ 財布, Be worried about specialist playing golf later. http://www.datastax.com/dev/blog/cql3_collections#comment-234246 http://miuras.inf.um.es/oquarewiki/index.php5?title=User:CandiceCh&action=edit http://swvk.ru/comment/reply/11695 http://10business.com/ads/replica-breitling-watches-8448/#comment-33438 http://www.bakircan.com/infusions/guest_book/guest_book.php?new_message=1

Post a comment Logout

Displayed next to your comment

Not displayed publicly

To help prevent spam, please enter the answer to this question:

7 + 8 = ?
X